Hawke Teleskoop
Posted: Wed Jun 15, 2011 2:23 pm
Manne,
Is daar van julle wat ondervinding het van die scopes.
EK het vandag gekyk na 'n Hawke Sidewinder 30IR 8-32x56 SR12IR
Prys is R5000.00
Is die scopes enigsins goed vir groot gewere, of is dit net OK vir wind gewere.
Wat my bietjie afsit is die mooi verpakking en ekstras wat jy bykry.... dan is dit seker al klaar die helfte van die prys.
Die beeld/clarity is nie te swak nie, en dit lyk na 'n stewige scope.
Ek sien hulle vergelyk hom met 'n Leupold VXII
Raven