Page 1 of 1

Waarde van 1 moa op 100m ?

Posted: Mon Jan 25, 2016 7:03 am
by marco
More manne wil net seker maak die hoeveelheid van 1 moa op 100m behoort 29mm te wees. Kan iemand se of dit reg is?

Re: Waarde van 1 moa op 100m ?

Posted: Mon Jan 25, 2016 7:05 am
by Smitstertjies
Jy is reg. Om presies te wees 29.08mm

Re: Waarde van 1 moa op 100m ?

Posted: Mon Jan 25, 2016 7:07 am
by marco
Dankie.

Re: Waarde van 1 moa op 100m ?

Posted: Mon Jan 25, 2016 1:00 pm
by cassie_calvinia
Vir praktiese doeleindes, vinnige som, werk sommer op 30mm

Re: Waarde van 1 moa op 100m ?

Posted: Mon Jan 25, 2016 3:28 pm
by Deon R
Marco, jy kan dit ook vinnig op die net bereken vir ander waardes, soos hier:
http://www.wolframalpha.com/input/?i=1+ ... 100m+in+mm

Re: Waarde van 1 moa op 100m ?

Posted: Mon Jan 25, 2016 3:44 pm
by marco
Dankie ek het die nawek n tall target toets gedoen met my vortex pst teleskoop en wil net seker maak van my berekeninge..

Re: Waarde van 1 moa op 100m ?

Posted: Tue Jan 26, 2016 10:26 pm
by Diesel Dog
marco Het jy die (Tall target test) geskiet of het jy die kruis haar beweging op die teken gemeet en was die resultaat bevredigend

Ek gebruik baie n(tall target) op 100m om lang afstand wind zero te toets,ook om (bullet drop) op 500m met kruishaar te meet om vinnig n data punt te kry as ek nie spoed kan meet nie.