Page 1 of 1

Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Sun Jan 24, 2016 8:53 pm
by acssa
https://www.youtube.com/watch?v=wrwYMynnIa4

Ek geniet REX en sy reviews...die video het my laat hoes.

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Sun Jan 24, 2016 11:20 pm
by Diesel Dog
acssa al stroop vir daai hoes is om so teleskoop te kry,dan hoes al jou skiet maters.

Ek gebruik tans een op my 6.5 x55 en die manne wat al deur hom gekyk het hoes en proes maar redelik.

Weskus groete
DD

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Sun Jan 24, 2016 11:27 pm
by THOMAST
Het jy al die nuwe LUTAZ van IOR gesien?
3-25X50
Kry maar solank 'n botteltjie hoesstroop..

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Sun Jan 24, 2016 11:45 pm
by Diesel Dog
Ek hoop my medical het kroniese hoes dekking.

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Mon Jan 25, 2016 12:20 am
by Tertius Steyn
Het op Facebook gesien hulle se hy is rondomby R70 000? Hoe waar is dit?

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Mon Jan 25, 2016 6:44 am
by acssa
Tertius Steyn wrote:Het op Facebook gesien hulle se hy is rondomby R70 000? Hoe waar is dit?
Ek het gehoes... was darem nie 70k nie, Jakobus het prys gedokter dat die hoes nie so seer maak nie....onder 40k met ringe.

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Mon Jan 25, 2016 8:44 am
by Tertius Steyn
acssa wrote:
Tertius Steyn wrote:Het op Facebook gesien hulle se hy is rondomby R70 000? Hoe waar is dit?
Ek het gehoes... was darem nie 70k nie, Jakobus het prys gedokter dat die hoes nie so seer maak nie....onder 40k met ringe.
Haha oky nee dan is ek bly, want toe ek dit gesien het, het ek amper van my stoel afgevoeterImage , maar daai is rerig n smart scope

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Mon Jan 25, 2016 11:49 am
by Vlakvark Soldaat
Sorry julle, ek is nou geinteresseerd, die werk blok youtube, stuur asb details oor die scope onder gesprek.

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Mon Jan 25, 2016 2:30 pm
by acssa
Vlakvark Soldaat wrote:Sorry julle, ek is nou geinteresseerd, die werk blok youtube, stuur asb details oor die scope onder gesprek.
Dis n IOR 4-28 FFP "also named the RECON".... Google IOR Valdada... dis n USA dealer se site. IOR word gemaak in Europa... Maar jy moet kyk of jy daai link op jou foon kan oop maak.... dit bespreek alles oor scope.

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Mon Jan 25, 2016 9:26 pm
by Diesel Dog
http://opticswarehouse.co.uk/wp-content/uploads/2015/01/IOR_4-28x50_illuminated_tactical_scope_2.pnghttp://opticswarehouse.co.uk/wp-content/uploads/2015/10/ior_4-28x50_reticle.pnghttp://opticswarehouse.co.uk/wp-content/uploads/2015/01/IOR_4-28x50_illuminated_tactical_scope.pnghttp://opticswarehouse.co.uk/wp-content/uploads/2015/01/IOR_4-28x50_illuminated_tactical_scope_3.png

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Mon Jan 25, 2016 9:39 pm
by Diesel Dog
IOR 4-28×50 Recon Specifications

Tube Diameter – 40mm
Length mm – 367
Weight grams – 1120
Magnification -4-28x
Objective diam – 50
FOV linear (m/100m) – 9.8-1.43
Exit pupil diameter mm – 7-1.8
Eye relief mm – 80-95
Dioptric compensation (dpt) – -3 / +3
Adjustment range elevation – 120 moa
Adjustment range windage – 50 moa
Click Value – 0.1 mrad
Parallax free – 8m – infinity
Reticle type = FFP/mRAD/ illuminated MP8-X
Tube Diameter – 40mm
Length mm – 367

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Tue Jan 26, 2016 10:17 am
by Vlakvark Soldaat
Jussie, ok dit klink nogal indrukwekkend. Sal so paar items moet verkoop om die ding se kostes te kan cover.

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Tue Jan 26, 2016 11:28 am
by Tertius Steyn
As ek mag vra,, waar word die scopes gemaak?

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Tue Jan 26, 2016 11:34 am
by FHM
https://www.youtube.com/watch?v=wrwYMynnIa4

Acssa,
Hoesserig is ek dan nou ook - man se bankbestuurder sal n weeklange Bronchitis aanval kry.

PS: Julle gemerk hoe die man met sy skietvinger se punt die sneller druk en nie in die buig tussen die eerste en tweede lit van die skietvinger soos meeste van ons skiet nie...?

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Tue Jan 26, 2016 11:41 am
by Capt. Yoda
FHM wrote:https://www.youtube.com/watch?v=wrwYMynnIa4

Acssa,
Hoesserig is ek dan nou ook - man se bankbestuurder sal n weeklange Bronchitis aanval kry.

PS: Julle gemerk hoe die man met sy skietvinger se punt die sneller druk en nie in die buig tussen die eerste en tweede lit van die skietvinger soos meeste van ons skiet nie...?

Dit is hoe n mens n sneller trek/druk ;) Sit en kyk vir jou hand dan kyk jy watse 1 van daai maniere jy jou vinger die reguitste agter toe kan trek nou skiet jy nog met jou duim op en alles kom mooi in n reguit lyn agter toe

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Tue Jan 26, 2016 12:18 pm
by Diesel Dog
Bucharest Romania .

Ek dink IOR staan vir (Industry Optics of Romania).

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Tue Jan 26, 2016 12:37 pm
by FHM
Capt. Oblivious wrote:
FHM wrote:https://www.youtube.com/watch?v=wrwYMynnIa4

Acssa,
Hoesserig is ek dan nou ook - man se bankbestuurder sal n weeklange Bronchitis aanval kry.

PS: Julle gemerk hoe die man met sy skietvinger se punt die sneller druk en nie in die buig tussen die eerste en tweede lit van die skietvinger soos meeste van ons skiet nie...?

Dit is hoe n mens n sneller trek/druk ;) Sit en kyk vir jou hand dan kyk jy watse 1 van daai maniere jy jou vinger die reguitste agter toe kan trek nou skiet jy nog met jou duim op en alles kom mooi in n reguit lyn agter toe

Dankie maat - leer die ou ook iets weer vandag ! ;)

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Tue Jan 26, 2016 1:34 pm
by Capt. Yoda
FHM wrote:

Francios ek dink die manne wat in die Army was skiet so met die vinger dieper in die sneller my pa het my ook so probeer leer toe ek jonger was maar gelukkig het ek n ander man gehad wat my geleer het hoe om van n voorste en agterste rest met n wind flag fyn (te probeer) skiet, is seker maar agv die gewere wat hul geskiet het in die weermag met n smal "pistol" grip. Met n Pistool kan mens bq speel en kyk wat werk daar die beste en gewoonlik as jy so met jou vinger se punt skiet kry jy dat jou skote bq links (as jy nou regs skiet) en hoog tref, met n pistool is my vinger maar gewoonlik bq dieper in. Die tannie wys ook bq oor dit http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... n-trigger/

Re: Iets lekker om te kyk op tube op n scope.

Posted: Tue Jan 26, 2016 2:07 pm
by FHM
Capt. Oblivious wrote:
Francios ek dink die manne wat in die Army was skiet so met die vinger dieper in die sneller my pa het my ook so probeer leer toe ek jonger was maar gelukkig het ek n ander man gehad wat my geleer het hoe om van n voorste en agterste rest met n wind flag fyn (te probeer) skiet, is seker maar agv die gewere wat hul geskiet het in die weermag met n smal "pistol" grip. Met n Pistool kan mens bq speel en kyk wat werk daar die beste en gewoonlik as jy so met jou vinger se punt skiet kry jy dat jou skote bq links (as jy nou regs skiet) en hoog tref, met n pistool is my vinger maar gewoonlik bq dieper in. Die tannie wys ook bq oor dit http://bulletin.accurateshooter.com/201 ... n-trigger/[/quote]

Jislaaik Kaptein dankie, ek sal die video moet oorkyk sodat ek konsentreer op wat sy se, miskien moet ek my oe toe maak en net luister, daar is redelik baie "faktore" wat mens se aandag heeltemal flippen aftrek....as jy vistaan wat ek bedoel... ;)