Page 1 of 1
Rangefinder
Posted: Fri Jan 22, 2016 10:09 am
by Heinz Petersen
Waar stop die sport se aankope en ek wil nog vir my dit of daai koop? Ek het vir my n Leica 1600 gekoop, en moet sê dit is n n goeie produk.
Soos Gawie sê, jy is amper daar.
Re: Rangefinder
Posted: Fri Jan 22, 2016 10:28 am
by Gian_dP
Seker maar wanneer jy jou laaste asem uitblaas!
Re: Rangefinder
Posted: Fri Jan 22, 2016 1:07 pm
by joe rocket
Heinz Petersen wrote:Waar stop die sport se aankope en ek wil nog vir my dit of daai koop? Ek het vir my n Leica 1600 gekoop, en moet sê dit is n n goeie produk.
Soos Gawie sê, jy is amper daar.
Bly om te sien my pelle.het.geld. Daai boerbok ram sal moet werk tussen die ooie daar op die plaas.
