Page 1 of 1

Herlaaikursus 13 Februarie 2016 - Cassie Nienaber

Posted: Thu Jan 21, 2016 8:34 am
by Riaan Kriel
More Lede

Daar word 'n herlaaikursus op 13 Februarie 2016 in Lichtenburg aangebied. Die kursus word deur NWK gereƫl en deur Cassie Nienaber aangebied. Beperkte aantal plekke is nog beskikbaar. Ladingontwikkeling met QuickLoad en die Step Ladder metodes word onder andere bespreek.
Sien die aangehegte gegewens:
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Herlaaikursus%20bl1_zpsx3fba2t5.jpg
http://i1321.photobucket.com/albums/u550/Duracell/Herlaaikursus%20bl2_zps9fsjfvlo.jpg