Page 1 of 1

Penn Jigmaster

Posted: Tue Jan 19, 2016 7:46 pm
by VdWalt
Ek het die katrol vir iemand wat hom kan gebruik. Sy cover aan die een kant
is gebreek maar briek en alles werk soos dit moet. Ek kon nooit met hom
regkom nie en hy lĂȘ al 8 jaar in my garage - ek dink nie ek gaan hom nou gebruik nie.

Eerste een op die thread wat hom soek kan hom kry.

Re: Penn Jigmaster

Posted: Tue Jan 19, 2016 8:02 pm
by Carel Kolesky
Stel defnitief belang-laat weet asb

Re: Penn Jigmaster

Posted: Tue Jan 19, 2016 8:06 pm
by VdWalt
Regso hy is joune - PM vir my jou sel nommer asook die Postnet naaste
aan jou dan stuur ek hom vir jou.

Re: Penn Jigmaster

Posted: Tue Jan 19, 2016 8:18 pm
by Carel Kolesky
Dankie vir mooi gebaar-jy het n pm.