Page 1 of 1

Brno/CZ550 19mm dovetail

Posted: Tue Jun 14, 2011 2:28 pm
by Arnold
Het iemand dalk 'n tekening met dimensies van die standaard Brno/CZ 19mm dovetail?
anders moet ek maar my scope afhaal en my geweer meet.

Re: Brno/CZ550 19mm dovetail

Posted: Tue Jun 14, 2011 2:34 pm
by PRIVATE RYAN
Jy kan die CZ manual download.

Ek het die oorspronklike visiere wat ek afgehaal
het, dalk kan ek iets vir jou meet?

Re: Brno/CZ550 19mm dovetail

Posted: Tue Jun 14, 2011 2:44 pm
by Arnold
Die 19mm dovetail is op die aksie waar jou scope ring basise vaskom.

Ek soek die dimensies van die dovetail sodat ek 'n dovetail to picatinny rail kan laat maak en so vermy dat my receiver geboor en getap hoef te word.