Page 1 of 1
Pay it Forward: Nosler Custom Competition Punte
Posted: Mon Jan 18, 2016 10:21 am
by Boesman10
Ek het 93 Nosler Custom Competition (HPBT) punte vir .30 kaliber in 155 grein vir iemand wat dit nodig het - geen koste behalwe posgeld indien nodig. Kondisie soos ander is dat jy ook iets weggee. Ek is in die Paarl maar gaan gereeld vir besigheid Pretoria toe.
Re: Pay it Forward: Nosler Custom Competition Punte
Posted: Mon Jan 18, 2016 10:25 am
by Askari
PM gestuur
Re: Pay it Forward: Nosler Custom Competition Punte
Posted: Mon Jan 18, 2016 10:26 am
by Capt. Yoda
As Askari hulle nie vat nie sal ek hulle vat asb
Re: Pay it Forward: Nosler Custom Competition Punte
Posted: Mon Jan 18, 2016 10:27 am
by Dirkvh
Ek sal dit met liefde oorneem, en sal 'n .22 demper opsit vir die pay it forward gedeelte.
Demper is in hierdie topic:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=127&t=44921
Re: Pay it Forward: Nosler Custom Competition Punte
Posted: Mon Jan 18, 2016 10:35 am
by Askari
Capt. Oblivious wrote:As Askari hulle nie vat nie sal ek hulle vat asb
Askari sal hulle vat
Boesman, ek maak vanaand die detail met jou vas re die "aflewering"
Danie
Re: Pay it Forward: Nosler Custom Competition Punte
Posted: Mon Jan 18, 2016 10:47 am
by Boesman10
Askari het die sneller eerste getrek. Dit gaan aan hom. Kom ons gesels laater oor aflewering.
Re: Pay it Forward: Nosler Custom Competition Punte
Posted: Tue Jan 19, 2016 3:56 am
by Smous v.d. Vyver
Dirk wk stel belang in .22 silencer.Jy kan my kontak.
Groete,
Corné
Re: Pay it Forward: Nosler Custom Competition Punte
Posted: Mon Feb 15, 2016 3:31 pm
by Askari
Baie dankie Boesman!!!
Hulle het veilig in Bloem aangekom!