Page 1 of 1

Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sat Jan 16, 2016 8:17 am
by Geno
Manne.
Ek het my Cruiser se radio vervang.
Hierdie Clarion CZ200EG radio gaan vir die eerste ou wat hier post en ook 'n ander item op hierdie afdeling sit om verniet weg te gee.
Ek sal courier binne SA dek en ook 'n jakkalsfluit in die boks gooi.
Ek weet nie of die CD speler werk nie.
Die radio het 'n eksterne USB vir 'n iPod.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160116/7db6cfbdd97cdf0b8fa53063dd1d7adc.jpg

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sat Jan 16, 2016 11:04 am
by Jakkalsgat
Goed Geno, daai Cruiser Radio kan upgrade in my Isuzu wees.

Ek het Surefire flits en Hornady hand priming tool wat base soek.

Surefire sal nuwe batterye in he want hulle is bietjie swaar op batterye en hy kom saam met energysaver skakelaar.

Selfde reels geld, ek betaal posgeld in SA

Groete
Jaco

Ps: Sal graag priming tool wil skenk vir iemand wat begin herlaai, splinternuut. 2 maal gebruik.

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sat Jan 16, 2016 12:50 pm
by andre007
Jaco, ekt n pel wat begin herlaai, hy kort n hand priming tool, ekt by Willem n klomp .303 doppe vir hom gekry, ekt so 30 .243 80gr Pmp koele wat jy kan oorvat of om aan te pass

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sat Jan 16, 2016 1:05 pm
by Jakkalsgat
Andre

Dis reg, kry hom by my as jy in Bloem is. Ek sal kyk, dalk het ek vir jou nog .303 doppe. Pass daai 243 koele aan vir iemand wat dit kan gebruik.

Groete
Jaco

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sat Jan 16, 2016 1:08 pm
by andre007
Baie dankie. Maakso

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sat Jan 16, 2016 1:30 pm
by andre007
Jakkalsgat wrote:Andre

Dis reg, kry hom by my as jy in Bloem is. Ek sal kyk, dalk het ek vir jou nog .303 doppe. Pass daai 243 koele aan vir iemand wat dit kan gebruik.

Groete
Jaco
Aangepaas

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sun Jan 17, 2016 5:15 pm
by vlakvarkbeer
Halo Geno kan ek daai radio by jou optel Woensdag aand.

ASB Dankie

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sun Jan 17, 2016 6:15 pm
by Geno
vlakvarkbeer wrote:Halo Geno kan ek daai radio by jou optel Woensdag aand.

ASB Dankie
Die radio is reeds gebook deur Jakkalsgat. Hy het ook 2 items aangebied om op te sit soos in die oorspronklile post aangedui.

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sun Jan 17, 2016 6:15 pm
by Jacques.308
Jakkalsgat wrote:Goed Geno, daai Cruiser Radio kan upgrade in my Isuzu wees.

Ek het Surefire flits en Hornady hand priming tool wat base soek.

Surefire sal nuwe batterye in he want hulle is bietjie swaar op batterye en hy kom saam met energysaver skakelaar.

Selfde reels geld, ek betaal posgeld in SA

Groete
Jaco

Ps: Sal graag priming tool wil skenk vir iemand wat begin herlaai, splinternuut. 2 maal gebruik.
Jakkalsgat is surefire nog beskikbaar indien hy is sal ek eers moet kyk wat ek het om weg te gee

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Sun Jan 17, 2016 6:22 pm
by Jacques.308
Oky Jaco as surefire nog beskikbaar is het ek n 4x32 scope wat hier rondle vir iemand wat hom nodig het selle reels geld

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Mon Jan 18, 2016 6:46 am
by vlakvarkbeer
Ok Dankie mooi loop.

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Mon Jan 18, 2016 7:45 am
by Jakkalsgat
More Jacques

Surefire is dan joune, stuur PM met jou adres asb.

Groete
Jaco

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Mon Jan 18, 2016 8:08 am
by BeesBreet
Ons moet hierdie draad aan die gang hou, ons kan mekaar net help... Baie goeie idee Geno.
Dalk die topic se naam verander

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Mon Jan 18, 2016 8:51 am
by Jacques.308
Jakkalsgat wrote:More Jacques

Surefire is dan joune, stuur PM met jou adres asb.

Groete
Jaco
Jaco eks nie seker of my pm gestuur het nie eks ook van bloem so laatweet net waar en wanneer en ek kom haal surefire

Baie dankie
Jacques

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Tue Jan 26, 2016 4:18 pm
by BeesBreet
Mahala:

Dit is my homemade Bosvark rheostat... Werk van n hek battery af en het aluminum "heat sink" in. Dink die kabel is ongeveer 30m lank.
Die man wat hom kan gebruik kan hom kry... Dink net ons moet n ry geleentheid soek vir hom...
Ek is op Nottingham Road in die Natalse middelande...

Erhard

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Tue Jan 26, 2016 4:19 pm
by BeesBreet

Re: Mahala : Clarion Kar radio

Posted: Tue Jan 26, 2016 4:33 pm
by Jakkalsgat
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160126/d272bd193175560f9655e8e427a5a1f5.jpg