Kahles k624i gen2 en gen3
Posted: Thu Jan 14, 2016 10:30 am
Goeie more
Ek oorweeg nou teleskope vir my langafstand projekkie (Howa 6.5 Creedmoor)............. Het enige iemand eerstehandse ondervinding met die Kahles k624i se generasie 2 en generasie 3 modelle?
Ek het nou al n paar goed gelees op oorsese forums, maar niks regtig konkreet gekry. Die gevoel is maar gemeng. Hier by ons kan ek beide kry met sowat n R6000 prys verskil. Ek moet nog na hulle gaan kyk en het geen idee hoe hulle vergelyk vir myself.
Hoe is die gen2 se vergelyking teenoor ander teleskope?