Page 1 of 1
Brownells
Posted: Sun Jan 10, 2016 8:20 pm
by JJV
Hallo
Ek wil graag uitvind of iemand al iets van hulle af bestel het? Ek sien hulle wil nie geweerparte uitvoer nie, ek soek ander sneller vir my Marlin 336C, nou wonder ek of hulle my gaan help??
Lekker aand
JJV
Re: Brownells
Posted: Sun Jan 10, 2016 8:37 pm
by ruaanb
Ek het al maar nie geweer parte nie. Daar is amerikaanse wetgewing wat n rol speel by die uitvoer en invoer van geweer parte.
Re: Brownells
Posted: Sun Jan 10, 2016 9:01 pm
by Gian_dP
Jy kan probeer om
GI Combat Supplies te kontak. Hulle doen blykbaar elke paar maande "bulk" Brownells bestellings. Spaar op posgeld en hulle sorteer in/uitvoer permitte.
Re: Brownells
Posted: Mon Jan 11, 2016 6:55 am
by 6.5/284Norma
JJV wrote:Hallo
Ek wil graag uitvind of iemand al iets van hulle af bestel het? Ek sien hulle wil nie geweerparte uitvoer nie, ek soek ander sneller vir my Marlin 336C, nou wonder ek of hulle my gaan help??
Lekker aand
JJV
Hulle sal nie sneller stuur nie. Ek het bestelling geplaas vir Ruger No.1 sneller en hulle het dit summier gekanselleer en my laat weet hulle stuur nie.
Re: Brownells
Posted: Mon Jan 11, 2016 8:10 am
by LoopSoosStroop
Dit hang af van die koste. Hulle stuur nie geweer parte van meer as $100 nie, of meer as $100 in totaal nie.
Re: Brownells
Posted: Mon Jan 11, 2016 11:51 am
by NJ_v_N
Jy gaan nie regkom met vuurwapen parte/bybehore nie, hulle wil nie eers vir my n sling swivel stuur nie.
Maar legally is dit moontlik, mids dit onder $100 is.
Biekie inligting oor die spesifieke wetgewing:
http://www.borderview.com/services/for- ... n-details/
Re: Brownells
Posted: Tue Jan 12, 2016 10:04 am
by JJV
Ek het hulle ge epos en gevra of hulle sneller sal stuur, antwoord was ja, so ek gn probeer, sneller is $99.99 so ek maak dit net!
Re: Brownells
Posted: Tue Jan 12, 2016 6:33 pm
by Drenalinjunkie
6.5/284Norma wrote:JJV wrote:Hallo
Ek wil graag uitvind of iemand al iets van hulle af bestel het? Ek sien hulle wil nie geweerparte uitvoer nie, ek soek ander sneller vir my Marlin 336C, nou wonder ek of hulle my gaan help??
Lekker aand
JJV
Hulle sal nie sneller stuur nie. Ek het bestelling geplaas vir Ruger No.1 sneller en hulle het dit summier gekanselleer en my laat weet hulle stuur nie.
Jard triggers sal vir jou stuur. Ek het sen in my 45-70 en hy is puik!!!
Re: Brownells
Posted: Tue Jan 12, 2016 7:16 pm
by 6.5/284Norma
Drenalinjunkie wrote:6.5/284Norma wrote:JJV wrote:Hallo
Ek wil graag uitvind of iemand al iets van hulle af bestel het? Ek sien hulle wil nie geweerparte uitvoer nie, ek soek ander sneller vir my Marlin 336C, nou wonder ek of hulle my gaan help??
Lekker aand
JJV
Hulle sal nie sneller stuur nie. Ek het bestelling geplaas vir Ruger No.1 sneller en hulle het dit summier gekanselleer en my laat weet hulle stuur nie.
Jard triggers sal vir jou stuur. Ek het sen in my 45-70 en hy is puik!!!
Ja Jard self het al twee vir my gestuur.
Re: Brownells
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:46 am
by Swys14
ek het al BAIE herlaai toerusting (dies ens en my MagnetoSpeed) by hulle bestel. Hul diens is goed en jy kry jou goed vinnig. Ek dink jy sal spesiale permitte of dinge benodig vir wapen parte, doppe, koeels ens.
Re: Brownells
Posted: Wed Jan 27, 2016 7:19 pm
by JJV
Hallo nadat ek die som gemaak het met die huidige R/$ wisselkoers sal ek maar aangaan met bestaande sneller, storie gn my +_ R2500 kos, gn maar eerder patrone koop en oefen met harde sneller!
Re: Brownells
Posted: Sat Jan 30, 2016 9:36 pm
by Vlakvark Soldaat
In watse omgewing is jy JJV? Gunsmith hier in Edenvale kan enige sneller verstel, my ruger 243 en 30-Suk6 se standaard snellers van 12pond tot en met 2.5pond... Sal seker nou so R500 en n halwe dag kos.
Re: Brownells
Posted: Wed Feb 03, 2016 9:58 pm
by JJV
Sal hom ARMS toe vat, was nie lus om geweer by hulle te los nie, maar lyk my dis enigste keuse.
Re: Brownells
Posted: Thu Feb 04, 2016 5:56 am
by Mukiwa
JJV,
Ek het verlede week parte van Brownells ontvang onder andere n recoil spring en extended safety vir n HP Browning maar die manne is reg die maks waarde is USD 100.
Jou alternatief is as jy dalk n vriend of n kennis in USA het kan hulle dit gaan koop en vir jou pos.
Groete,