Page 1 of 1

Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 1:27 pm
by Ben Remington
Goeie middag....

Ons het nog so vir ou laas 'n draai gery voor die skole begin....Myburgh het soos gewoonlik weer my arm gedraai.
Dis bitter droog nou in die Kalahari en die boere moet elke dag voer.....nietemin is die springbokke en gemsbokke se kondisie nog verbasend goed op party plase....'n mens wonder wat eet hulle. Ek was gelukkig om die ou erdvark raak te loop by die krip....hy het in die nat sand gelĂȘ waar die vlakvarke net voor sononder water uit die krip gemors het. Dit was 3 lekker dae in die Kalahari met hitte wat jou teen 7 uur in die oggend laat koelte soek.

Hier is so paar kiekies.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20drie_zpszkdkj1n1.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20nege%20t_zps7yjtzc7h.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20twintig_zpst3vdheih.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20twee%20tw_zpsiwulkk9u.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20een%20twint_zpsatfl2l1g.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20%20twee_zpsomfgm9il.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20nege_zpswby9eqo2.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20sewe_zpsxmjixtrm.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20elf_zpsduqbhxoz.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20tien_zpsao7ozntz.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20drie%20tw_zpsupqbc7u2.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20dertien_zpstiwahicn.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%205%20twin_zpsrm4dqw14.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%207%20tw_zps5w1iplst.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20vyf_zpspgtipg69.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20vier_zpsgde0hmzm.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20sewentien_zpsom4xgmbi.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%2014_zpsvwzdymt5.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%20een_zpsrd2p3f5v.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/ben%204%20twin_zpsh82ws2ah.jpg

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 1:45 pm
by win270
Baie mooi foto's. Dit lyk baie droog.

Wat het jul toe met die pofadder gemaak?

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 1:57 pm
by Ben Remington
Win270,

Ek het om hom gery ....ek was bang hy pik die wiel pap.. ;D

Ek ry graag in die veld rond snags in die Kalahari....mens kry altyd iets intresants.

Groetnis

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 2:27 pm
by Chris (vdB)
Mooi fotos Ben. Ben net een vraag, kan jy nog n' kaasworsie en n' russian in die oe kyk na al daai varkies wat julle die jaar gejag het? ++>:

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 2:30 pm
by Ben Remington
Brandewyn Ratel...

Lekker lag ek nou....ek gooi maar chutney oor so nou en dan om die smaak te verander....

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 2:42 pm
by Chris (vdB)
:laugh:

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 3:25 pm
by DWB
Besonders!!!!

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 4:29 pm
by PWV
Baie geluk!
Het self nog nooit in die hoog-somer gejag nie.
Wonder hoe voel dit in daai hitte?
Sal maar verbyhou tot die winter.

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 5:04 pm
by Suikermuis
Pragtige fotos en baie geluk!

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Sun Jan 10, 2016 6:35 pm
by Vlakvark Soldaat
Dit laat my net weereens baie uitsien na die jagseisoen! Ek het nog nooit kalahari gejag nie...

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Mon Jan 11, 2016 12:00 pm
by OU VOORSLAG
Baie geluk Ben, al is dit nou baie baie droog in die kalahari bly dit maar vir my n mooi en n lekker plek. Baie mooi fotos.

Re: Vir ou laas Kalahari toe...

Posted: Thu Jun 09, 2016 12:57 pm
by Daniel J
Besonderse foto v d erdvark