Page 1 of 1
Meopta zd 4 -16 x44
Posted: Sun Jan 10, 2016 7:46 am
by Kosie
Ek kan 1 van die scopes vir n redelike prys kry is daar enige iemand wat die scope het en wat is julle ervaring.
Re: Meopta zd 4 -16 x44
Posted: Sun Jan 10, 2016 8:34 am
by Vlakvark Soldaat
Ek het nie self een nie. Maar n pel van my in ellisras het een. Hy is in die hemel met die scope, hy het voor dit n vortex gehad waarmee hy baie gelukkig was, maar hy se die meopta is net in n ander klas.
Watse prys kry jy hom voor?
Re: Meopta zd 4 -16 x44
Posted: Sun Jan 10, 2016 9:25 am
by Kosie
So r7k
Re: Meopta zd 4 -16 x44
Posted: Sun Jan 10, 2016 10:16 am
by 6.5/284Norma
Kosie wrote:So r7k
Ek het een gehad en was baie gelukkig. Onthou net sy parralaks stel op die obkjektief.
Re: Meopta zd 4 -16 x44
Posted: Sun Jan 10, 2016 3:48 pm
by Freddie101
Jy moes al gekoop het ou maat.
Re: Meopta zd 4 -16 x44
Posted: Sun Jan 10, 2016 7:54 pm
by Kosie
Dam koop ek maar