Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Fri Jan 08, 2016 11:39 pm
by Barry Loock
Dag se almal. Ook maar eers geroof kyk. Groot geword in die ou TVL in Standerton omgewing en van kleintyd gejag en geskiet. Bly in Richardsbaai van 91 af.
Belangstelling is maar jag en neem deel aan SA Jag se tabel skiet en ander skiet kompetisies.
Ek laai self en wapens in my besit is CZ 200S PCP, .22 Brno. 204R Howa, 243 Howa, 270 Howa, 308 Plank geweer, 375 H&H Brno, 12 Boor side by side Brno en n Armscor 40 pistool.

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 09, 2016 6:37 am
by ruaanb
welkom Barry

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 09, 2016 7:53 am
by tripodmvr
Welkom. Ek sien wie glo dat 'n Howa goeie waarde vir geld is!!!!

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 09, 2016 9:47 am
by Boesman10
Dagse Barry en welkom op die forum

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 09, 2016 2:51 pm
by Barry Loock
They say money can't buy happiness, but I can buy a Howa.

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 09, 2016 5:12 pm
by Kubus
Welkom Barry, geniet die forum en 2016.