Page 1 of 1

Foxpro fluitjies

Posted: Thu Jan 07, 2016 8:40 pm
by Magnus
Naand manne wat sal julle se is die beste tussen die foxpro woodsman en die Lil woodsman? Ekt al twee maar wil net 1 by my hou?

Thanks julle!
Magnus

Re: Foxpro fluitjies

Posted: Fri Jan 08, 2016 7:08 am
by cassie_calvinia
altyd handig om meer as een fluit byderhand te he

Re: Foxpro fluitjies

Posted: Fri Jan 08, 2016 8:06 am
by Katefbessie
Catnip & Crittr call bly maar van my gunstelling. nie so mal oor FoxPro sn nie behalwe hul Lil Skyote.