Page 1 of 1

Hallo Almal!

Posted: Thu Jan 07, 2016 4:44 pm
by WSM
Goeiemiddag almal

As gebore Kurumaniet en huidige Heidelberger groet ek ook almal hier.
Met n GROOT liefde vir skiet en herlaai hou ek graag almal se kommentaar dop, en ek hoop om ook n sinvolle bydrae te kan lewer.

Groete:

Ockert Scheepers

Re: Hallo Almal!

Posted: Thu Jan 07, 2016 5:12 pm
by ruaanb
Welkom hier vertel bietjie meer van jou roere etc

Re: Hallo Almal!

Posted: Thu Jan 07, 2016 5:45 pm
by Chris (vdB)
Baie welkom

Re: Hallo Almal!

Posted: Fri Jan 08, 2016 7:46 am
by WSM
Baie dankie

Hier is die wat die meeste saak maak, en as CFR besluit dat ek dit wel nodig het kan daar een van die dae n .308 (Musgrave) en n 6mm SLR (Howa aksie) by gevoeg word..

Re: Hallo Almal!

Posted: Fri Jan 08, 2016 8:49 am
by Boesman10
Welkom Ockert

Re: Hallo Almal!

Posted: Fri Jan 08, 2016 1:09 pm
by Vlakvark Soldaat
Welkom welkom!

Re: Hallo Almal!

Posted: Fri Jan 08, 2016 2:49 pm
by FransP
Baie welkom hier.