Page 1 of 1
Jag vir junie 2016.
Posted: Wed Jan 06, 2016 1:13 pm
by Marinus
Hello ek is opsoek na jagplek vir 6 persone in n 300 km radius van pretoria. As julle van iets weet sal julle my asb se solank dit darm net bekostigbaar ook is. Email my gerus
marinusdp@gmail.com . Is veral op die uitkyk vie plase met rooibokke en blouwildebeeste
Re: Jag vir junie 2016.
Posted: Wed Jan 06, 2016 2:25 pm
by Carl
Marinus
Skoonouers se plaas is 25km buite Rustenburg. Heelwat rooibokke en BWB. Kontak asseblief die plaas vir beskikbaarheid. Ek dink nie die nuwe jaar se pryse is al uit nie.
www.biki-bini-bos.com
selonskraal(at)gmail.com
Soos jy bewus is, gaan die hele land gebuk onder 'n ernstige droogte. Dit is op die oomblik baie droog, maar daar is heelwat blare. Gras vir die beeste is egter maar min. Dus sal jag/dier kwaliteit afhang van veld toestande.
Re: Jag vir junie 2016.
Posted: Wed Jan 06, 2016 2:31 pm
by Alwyn
Carl wrote:Marinus
Skoonouers se plaas is 25km buite Rustenburg. Heelwat rooibokke en BWB. Kontak asseblief die plaas vir beskikbaarheid. Ek dink nie die nuwe jaar se pryse is al uit nie.
http://www.biki-bini-bos.com
selonskraal(at)gmail.com
Soos jy bewus is, gaan die hele land gebuk onder 'n ernstige droogte. Dit is op die oomblik baie droog, maar daar is heelwat blare. Gras vir die beeste is egter maar min. Dus sal jag/dier kwaliteit afhang van veld toestande.
Carl
Ek het gisteraand die niewe prys lys gekry.
Kan ek hom maar vir jou aanstuur LOL
Re: Jag vir junie 2016.
Posted: Wed Jan 06, 2016 2:35 pm
by Carl
Dankie Alwyn, ek hardloop sommer 'n rekening.
Re: Jag vir junie 2016.
Posted: Thu Jan 07, 2016 9:40 am
by VdWalt
Ek het gister die pryse gekry en ook gehoor julle is reeds vol bespreek....
Re: Jag vir junie 2016.
Posted: Thu Jan 07, 2016 9:49 am
by Carl
Flippit
Re: Jag vir junie 2016.
Posted: Thu Jan 07, 2016 9:54 am
by Geno
Wildegansvlei het nog so paar gapings vir manne wat een of 2 dae in die week wil jag.
+-4500ha, met alle binnedrade onlangs verwyder. Voorwaar 'n prag plaas!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t=32598
Kontak die eienaar, Johan de Wet hier:
http://www.jaracal.com/memberlist.php?m ... ile&u=6998
Groete
Eugene
Re: Jag vir junie 2016.
Posted: Sat Jan 09, 2016 8:58 pm
by douw
.