Page 1 of 1

Pmp .38 Special doppe vir iemand wat soek

Posted: Wed Jan 06, 2016 12:15 pm
by Tertius Steyn
Hello almal , ekt 58 pmp .38 Special doppe as enige iemand soek? Hulle is once fired, kort net n goeie tumble, laat weet maar as enige iemand soek?

Re: Pmp .38 Special doppe vir iemand wat soek

Posted: Wed Jan 06, 2016 1:08 pm
by marco
Hi Tertius ek stel belang..

Re: Pmp .38 Special doppe vir iemand wat soek

Posted: Wed Jan 06, 2016 3:15 pm
by Tertius Steyn
Yes Marco, hulle is joune, net vir my jou pos adress inbox dan stuur ek dit vir jou[GRINNING FACE WITH SMILING EYES]

Re: Pmp .38 Special doppe vir iemand wat soek

Posted: Wed Jan 06, 2016 3:30 pm
by marco
baie dankie ek pm jou..

Re: Pmp .38 Special doppe vir iemand wat soek

Posted: Mon Feb 01, 2016 7:38 pm
by marco
Hiermee wil ek net baie dankie se ek het my doppe free of charge ontvang... waarlik n baie smart gebaar en een wat hoopenlik eendag vir my ook tebeurt sal val.. Dankie maat