Page 1 of 1

Nude Jagter maar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 11:24 am
by Kallie Willemse
Manne en manninne ek is 'n ou kalant met nuwe speelgoed wil graag by Julle leer.
Greeted
Kallie

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 11:26 am
by Jakkalsgat
Nude Jagter mar ou roofkyker

Welkom hier as jy vrou was het ons gevra vir fotos terwyl jy so Nude jag, hier is paar kaalvoet jagters maar jy is die eerste een wat se dat jy nude jag.

Groete
Jaco

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 11:28 am
by Boesman10
Kallie Willemse wrote: Nude Jagter mar ou roofkyker
Welkom Kallie maar lyk my ons het so ietsie om by jou te leer met die dat jy so in Adamsgewaat jag

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 11:50 am
by Williel
Welkom Kallie, jy kan jou spelling regmaak by die edit funksie siende die w en d naby mekaar sit vir foute soos die wat die manne lekker laat smile. >:+

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 12:00 pm
by Carl
Ja nee kyk nude jaar nude dinge :o Welkom hier Kallie.

As 'n man so kaalgat jag, wat is jou grootste vrees? - Wag 'n Bietjie, Swarthak, Hak-en-Steek? >:D

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 1:06 pm
by Wouter Roets
Welkom Kallie

Glo jy is nou seker die mees etiese jagter hier onder ons.

Groetnis
Wouter

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 1:51 pm
by Boesman10
Wie van julle kyk die series - "Naked and Afraid" op DSTV. Ek hoor daar is nou 'n SA reeks genaamd - "Kaalgat in die Bos". Wonder of Kallie gaan audition?

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 2:51 pm
by Fanta300
Ek dink jou naam is seker "Kalie", maar welkom in elkgeval. Jy sal my verskoon as ek nie saam met jou jag nie >:D

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 4:56 pm
by Ashley
Welkom hier! Soos jy kan sien is die manne vol mannewalis >:+ en lus vir die nuwe jaar.
Glo jy gan die forum geniet!

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 5:53 pm
by Chrisjan
Welkom hier Kallie!

Jy moet draai maak. Ons bly net om die hoek van mekaar 8)

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 6:04 pm
by Andre308
Sorry vir die Hi Jack, maar Chrisjan wat nou vir nude Kallie oor nooi laat dink my nou aan die storie van n nuwe intreker op n kleinhoewe wat nog met die uitpak besig was toe sy nuwe buurman daar aankom vir n welkom se. Die buurman nooi toe nou ook die die nuwe intrekker vir n party by sy huis die aand, maar waarsku toe ook die nuwe intrekker dat daar baie gedrink, gefight en sex gehou word by sy party's.

Die nuwe intrekker is toe al lank in 'two minds' met die storie, maar vra toe darm wie gaan almal daar wees....

Waarna die buurman toe antwoord: nee, moenie worry, dit sal net die 2 van ons wees!

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 8:05 pm
by Ashley
Andre308 wrote:Sorry vir die Hi Jack, maar Chrisjan wat nou vir nude Kallie oor nooi laat dink my nou aan die storie van n nuwe intreker op n kleinhoewe wat nog met die uitpak besig was toe sy nuwe buurman daar aankom vir n welkom se. Die buurman nooi toe nou ook die die nuwe intrekker vir n party by sy huis die aand, maar waarsku toe ook die nuwe intrekker dat daar baie gedrink, gefight en sex gehou word by sy party's.

Die nuwe intrekker is toe al lank in 'two minds' met die storie, maar vra toe darm wie gaan almal daar wees....

Waarna die buurman toe antwoord: nee, moenie worry, dit sal net die 2 van ons wees!
>:D >:D >:D

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Tue Jan 05, 2016 8:25 pm
by Hein M.
Welkom pel!

Ek is net "nude" innie stort anners bel die mense die blouligte 8)

Hoop jy deel en geniet hier!

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Wed Jan 06, 2016 12:37 pm
by Kallie Willemse
Baie dankie aan almal wat die kaalgat jagter welkom geheet het. Ek kan sommer sien julle is n klomp stoutgatte. Moenie worry ek en Chrisjan deel nie ons geheime nie. Wat tussen ons gebeur bly net daar.
Groetnis
Nude Jagter

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Thu Jan 07, 2016 3:26 pm
by Dolf014
Dankie tog Kallie is terug.

Welkom Kallie. Ek het nou al asem opgehou vir jou part.
Ek het gedink jy gaan nooit weer met ons gesels na al die manne se ge-skerts nie.
Jy het nou vir jouself n nuwe naam verdien. Ek stel voor jy gebruik "Nude Jagter" as profile naam en "Kallie Willemse" as regte naam.

Ek weet nog steeds nie waar jy bly nie?

Ek was bekommerd dat as jy 'n nude jagter is; wat het jy ge- "roofkyk" (hopelik bokke) :):

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Thu Jan 07, 2016 5:48 pm
by Kallie Willemse
Dolf014
Middag
skiet self met 308 voere, het bietjie probleme op die oomblik met geweer , maar ek glo na vandag uitgesorteer. Het geweer as geskenk gekry en dit is die einste een wat die gogga gahd het wat hard en raak gebyt het. woon in Helderkruin Roodepoort.
groete
Nude Jagter

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Thu Jan 07, 2016 7:16 pm
by Capt. Yoda
Jys darem nie die eerste ou wat al nude gejag het op die forum nie....

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Thu Jan 07, 2016 7:36 pm
by Fanta300
Foto's? >:D

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Thu Jan 07, 2016 11:11 pm
by Jacquesb
Welkom "Nude"
Fanta watse fotos wil jy he ou maat?

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Fri Jan 08, 2016 9:23 am
by toelie
Welkom hier

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Fri Jan 08, 2016 2:51 pm
by FransP
Welkom hier kallie, hoop jy sal baie hier kan leer.

Re: Nude Jagter mar ou roofkyker

Posted: Fri Jan 08, 2016 6:52 pm
by Fanta300
Jacquesb wrote:Welkom "Nude"
Fanta watse fotos wil jy he ou maat?
As die Capt so 'n wilde stelling maak moet hy dit mos kan staaf met 'n foto of hoe?