Page 1 of 1

wie het 'n vark voerkraal

Posted: Tue Jan 05, 2016 6:55 am
by cassie_calvinia
Wie het so iets?
wil bietjie uitvind van die ontwerp van so voerkraal,
somme maak vir voer, ens,
nie baie groot nie.

Re: wie het 'n vark voerkraal

Posted: Tue Jan 05, 2016 7:00 am
by 222 Sako
Baasvark gaan jou goeie raad gee Cassie. As hy die mis lees pm hom.
Ek hoop dit lyk al beter by julle as by ons.

Groete.

Re: wie het 'n vark voerkraal

Posted: Tue Jan 05, 2016 7:03 am
by cassie_calvinia
dankie.
hier stoei ons maar nog.

Re: wie het 'n vark voerkraal

Posted: Tue Jan 05, 2016 7:08 am
by cobus s
Gaan die draad dophou wil ook iets op kantlyn begin

Re: wie het 'n vark voerkraal

Posted: Tue Jan 05, 2016 7:58 am
by Gernie
Dink met huidige en toekomstige mielie prys gaan voerkrale taai trek.

Re: wie het 'n vark voerkraal

Posted: Tue Jan 05, 2016 8:13 am
by BeesBreet
My Broer en sy vennoot boer varke gaan vir jou sel no stuur...

Re: wie het 'n vark voerkraal

Posted: Tue Jan 05, 2016 8:16 am
by BeesBreet
Hy boer tans groot en in huise, maar het destyds in kampies geboer op kleinskaal in zambie

Re: wie het 'n vark voerkraal

Posted: Tue Jan 05, 2016 8:32 am
by Philip_R
Google "Manual on housing for Pigs Hentie Breedt - agis"

Daar sal julle alles kry wat julle wil weet van behuising vir varke.