Page 1 of 1

Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 9:37 am
by SmitH
n Oom hier by ons verkoop die scopes weet nie hoe goed hulle is nie ,maar dit lyk nie te sleg nie. Het iemand al van die scopes gesien of ondervinding ?

Vra maar net


Image

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 9:39 am
by Beyers
Goed vir een skoot. Die een teen die muur.
Haal net die geweer af

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 9:42 am
by SmitH
Jammer vergeet om te se dit is n NCstar

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 9:44 am
by Beyers
Lyk soos Nikko Stirling NightEater. Geen naverkope diens.

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 9:55 am
by Jagtersdok
Dit is twak van die duiwel daardie

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 12:07 pm
by Christo Els
Hy lyk dan so mooi oubaas  :)

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 1:28 pm
by Louis Kriel
Jagtersdok wrote: Dit is twak van die duiwel daardie
Nou praat jy!! "Made in China"

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 2:26 pm
by 222
http://www.ncstar.com/index.html

Vreeslike info en beskrywing vir wie hulle scopes maak/gemaak het.

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 2:28 pm
by James Wilson
vlakvark se koelte!!!

Re: Het julle al gehoor van die scope

Posted: Mon Jun 13, 2011 5:03 pm
by Hein M.
Jagbehep! wrote: vlakvark se koelte!!!
;D

Dis nie Wesley Snipes nie, maar Wessel Steenkamp