Page 1 of 1

Wat skat julle

Posted: Mon Jan 04, 2016 9:25 am
by mossie
Ons het nou die 2015 syfers gesien en die manne sit klaar reg vir 2016. As n mens n skoot in die donker kon waag waste persentasie van die totale "jakkalssterftes" sou hierdie getalle deur die toegewyde forumlede wees teenoor die informele jakkalsjagters? Jaracal is seker die grootste jakkalsforum plaaslik, maar hoeveel ander toegewyde jakkalsjagters - buite die forum - dink julle is daar?

Ek weet hier is baie ouens wat hokke,ysters en selfs gifskieters gebruik - wat is julle gemiddelde ratio tussen skiet en die ander genoemde metodes?

Groete

Re: Wat skat julle

Posted: Mon Jan 04, 2016 9:32 am
by Geno
Ons is 'n groep pelle (waaronder paar op die forum is) wat in 2015 die volgende geskiet het:
5098 kills vir 38 spanne/jagters.

Ons het 'n Whatsapp groep waar ons die getalle elke maand plaas soos dit geskiet is.

Ek glo ons sal 5500 haal hierdie jaar.

Re: Wat skat julle

Posted: Mon Jan 04, 2016 9:48 am
by KSV
Geno wrote:
Ek glo ons sal 5500 haal hierdie jaar.
Groep het toe 5532 geskiet tussen 39 Spanne/Jagters vir 2015.

Mooiloop.
Hein