Page 1 of 1
Watse .303 is die
Posted: Mon Jun 13, 2011 8:46 am
by Hugo
Mense, my .303 lyk soos die Onderste een, is dit die MK4 No.1 of No.4 of is ek helemal verkeerd en dis iets anders?
[img width=560 height=430]
http://www.mindspring.com/~rmgill/britk ... secaps.jpg[/img]
Re: Watse .303 is die
Posted: Mon Jun 13, 2011 8:48 am
by Gerhard
Hugo,
Het jy foto van die aksie?
Re: Watse .303 is die
Posted: Mon Jun 13, 2011 11:16 am
by Hugo
Ek sal more een opsit.
Re: Watse .303 is die
Posted: Thu Jun 16, 2011 11:50 am
by Louis Kriel
Jy het 'n Lee-Enfield no1 Merk 3. Hy is een van die ouer modelle wat net na die Lee-Metford vervaardig is. Eers baie later is die no4 Mk1 en 2's gemaak.
Die boonste geweer in die foto's is die no4. Kan nie sien of hy die merk 1 of 2 is nie. Daar is ook nog 'n no 4 merk 1/2 en no 5 jungle carbine.
Re: Watse .303 is die
Posted: Thu Jun 16, 2011 11:55 am
by Louis Kriel
Opsomming van Lee-Enfields en vervaardigingstydperke.
Models/marks of Lee-Enfield Rifle and service periodsModel/Mark In Service
Magazine Lee-Enfield 1895?1926
Charger Loading Lee-Enfield 1906?1926
Short Magazine Lee-Enfield Mk I 1904?1926
Short Magazine Lee-Enfield Mk II 1906?1927
Short Magazine Lee-Enfield Mk III/III* 1907?Present
Short Magazine Lee-Enfield Mk V 1922?1924 (trials only; 20,000 produced)
Rifle No. 1 Mk VI 1930?1933 (trials only; 1,025 produced)
Rifle No. 4 Mk I 1941?Present
Rifle No. 4 Mk I* 1942?Present
Rifle No 5 Mk I "Jungle Carbine" 1944?Present
Rifle No. 4 Mk 2 1949?Present
Rifle 7.62mm 2A 1964?Present
Rifle 7.62mm 2A1 1965?Present
Re: Watse .303 is die
Posted: Thu Jun 16, 2011 12:38 pm
by Hein M.