Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 02, 2016 9:41 am
by FransP
Goeie dag almal

Ek hou die forum al 'n tydjie dop en het toe besluit om aan te sluit hier. Ek skiet en herlaai op die oomblik .223 en .308 en jag soos die geleenthede my voordoen. Ek hou van die raad en opinies wat mens hier kry dit verbreed jou horison die heeltyd.

Groete
Frans

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 02, 2016 9:49 am
by PWV
Welkom, Frans. Jy kon sommer ook jou blyplek hier op jou profile plaas sodat ons by jou kan inloer as ons by jou dorp verbykom. :)

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 02, 2016 9:52 am
by FransP
Baie dankie. Ek is van Bloemfontein.

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 02, 2016 11:01 am
by Boesman10
Welkom Frans.

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 02, 2016 1:00 pm
by Jay Jay
Hi Frans, baie welkom

Re: Nuwe Lid

Posted: Sat Jan 02, 2016 1:02 pm
by Ashley
Welkom hier.
Glo jy sal hierdie gemeenskap baie geniet!