Page 1 of 1
New Member from the Cape!
Posted: Tue Dec 22, 2015 5:30 pm
by boepensie
Afternoon Gents
My name is Rob, I reside in Capri Village in the Noordhoek Valley, Cape Town.
Looking forward to enjoying the Forum with everybody.
Regards
Boepensie
Re: New Member from the Cape!
Posted: Tue Dec 22, 2015 5:34 pm
by tripodmvr
Welkom Boepensie. Klink asof jy meer bier as wyn drink
Vertel ons van jou skietgoed en belangstellings.
Re: New Member from the Cape!
Posted: Tue Dec 22, 2015 5:51 pm
by boepensie
Man ja!
Skiet goed op die oomblik: Beretta Silver Pigeon 1; 243; 30-06 en 9mm
Die oog is om eers 'n herlaai stel vol op die been te bring en dan verder aan te skaf aan die skiet goed.
Skiet so gereeld as moontlik by False Bay Gun Club.
Re: New Member from the Cape!
Posted: Tue Dec 22, 2015 6:43 pm
by PWV
Welkom, Boepens. Sal seker later vir Henning leer ken. Hy plak ook daar in Noordhoek!
Re: New Member from the Cape!
Posted: Tue Dec 22, 2015 7:23 pm
by Burger
Hallo daar en welkom, geniet hom.
Re: New Member from the Cape!
Posted: Tue Dec 22, 2015 7:32 pm
by ruaanb
welkom!
Re: New Member from the Cape!
Posted: Wed Dec 23, 2015 7:35 am
by Jay Jay
Hi Rob, welkom.
Re: New Member from the Cape!
Posted: Wed Dec 23, 2015 8:29 am
by boepensie
Baie Dankie
Re: New Member from the Cape!
Posted: Wed Dec 23, 2015 8:54 am
by Ashley
Baie welkom hier. Geniet dit!
Re: New Member from the Cape!
Posted: Wed Dec 23, 2015 9:07 am
by Pvdw
Welkom hier.
Ja die herlaai ding is verseker lekker en jy gaan nie jammer wees as jy dit eers begin het nie.