PMP .270 Win doppe
Posted: Fri Dec 18, 2015 7:06 pm
88 PMP doppe in .270 Win vir iemand wat belangstel. Mahala!
Ek het hulle dalk twee of drie keer gelaai.
Posgeld vir nuwe eienaar.
Met n vleisie...
Ek het hulle dalk twee of drie keer gelaai.
Posgeld vir nuwe eienaar.
Met n vleisie...