Page 1 of 1

Loop inskiet

Posted: Sat Jun 11, 2011 2:01 pm
by .::Alwyn-U::.
Yes Manne

Ek het vir my n nuwe 375H&H gekry onlangs. Wil weet of mens 'n nuwe loop moet inbreek eers? Let wel dit is 'n splinter nuwe geweer.

Groete

Re: Loop inskiet

Posted: Sat Jun 11, 2011 3:30 pm
by JPS
Hi Alwyn,
Daar is 'n post topic vir die al klaar op die forum met heelwat vir inskiet en heelwat teen dit. Soek hom maar en lees so bietjie daar. Ek is ongelukkig op BB op oomblik so kan bie vir jou die link stuur nie.

Groete
JP

Re: Loop inskiet

Posted: Sat Jun 11, 2011 4:34 pm
by .::Alwyn-U::.
Dankie JP ek het hom opgespoor!

Groete