Page 1 of 1

Langafstand gewere foto parade

Posted: Wed Dec 16, 2015 10:15 am
by LJS
Wat van n foto parade met al die langafstand gewere.

Re: Langafstand gewere foto parade

Posted: Wed Dec 16, 2015 10:16 am
by Smitstertjies
LJS wrote:Wat van n foto parade met al die langafstand gewere.
Sit sommer inligting ook by, kaliber ens

Re: Langafstand gewere foto parade

Posted: Wed Dec 16, 2015 10:58 am
by LJS
Ja, ek was aan die slaap. 308Ackley, 26" Hart loop, Remington X40 aksie, Kieth Kenyon sneller, Choate sniper kolf en Leupold VX3 6.5x20.

Re: Langafstand gewere foto parade

Posted: Wed Dec 16, 2015 2:02 pm
by Nico Harris
Lyk baie nice! Sit bietjie n dop van die 308 ai langs die gewone 308 op asb! Watse vebetering in performance het jy gekry?

Re: Langafstand gewere foto parade

Posted: Wed Dec 16, 2015 3:48 pm
by Witpietskiet
http://i828.photobucket.com/albums/zz205/witpietskiet/20151022_090939_1.jpg

My nuwe F/TR geweer
308
Remington 700 aksie
Walter Palma match 30" loop met 1 op 12 twist
Jewell BR sneller
Kolf kom van Accuguns af
Leupold VX6 7-42x56 is na ek die foto geneem het op gesit

Hy skiet bitter lekker