Page 1 of 1
Klaar met Tuinplunderaar
Posted: Tue Dec 15, 2015 8:18 am
by Dolf014
Uncle Bob het Saterdag oggend sy laaste brekvis ge-eet.
Re: Klaar met Tuinplunderaar
Posted: Tue Dec 15, 2015 8:19 am
by dsmerrills
Nice Dolf
Re: Klaar met Tuinplunderaar
Posted: Tue Dec 15, 2015 8:53 am
by Riaan Kriel
Mooi man. Daai paar slagtande kan lelike skade aanrig as hy jou in die hande kry.
Lyk my die bob's begin al meer skade aanrig en kom al nader aan die huise en gebiede waar hulle nooit voorheen was nie. Seker maar agv die droogte
Re: Klaar met Tuinplunderaar
Posted: Tue Dec 15, 2015 9:05 am
by Friedland
Riaan, by ons in Maltahohe is dit chaos.
Hulle is agter enige groen dingetjie aan met die droogte. Kry die diere jammer. Die koedoes lyk nou al regtig soos spoke ook.
Re: Klaar met Tuinplunderaar
Posted: Tue Dec 15, 2015 5:53 pm
by vaalseun
Mooi man dis n knewel lyk of julle bietjie moes swaar sleep aan die ou