Page 1 of 1

Roepkursus - Philippolis 19 Desember Saterdag

Posted: Sun Dec 13, 2015 5:12 pm
by jaracal
Daar word Saterdag 19 Desember 'n Roepkursus aangebied the Philippolis.
Begin 08h30 met 'n praktiese dag- en nagroep.
Koste R1000-00 per persoon met 'n DVD en CD ingesluit in koste.
Belangstellendes kan my kontak by 0517737042 of 0824944060 of per e-pos vir aanwysings.
Oorslaap geleenthede is beskikbaar met 'n bring en braai na die kursus Saterdag aand.
Groete
Heinrich