Page 1 of 1

Toyota 3C T

Posted: Fri Dec 11, 2015 10:41 pm
by cbm
Naand almal

Ek is opsoek na die plastick timing cover op 'n Toyota 3C Turbo, die gewone 3C se covers pas ook.

Ek is besig om 'n engine optebou om water mee te pomp maar nou is my onderste cover net plain weg..... As iemand dalk weet waar ek sulke goed in die hande kan kry of dalk het sal dit wardeur word.

Dankie
Jacobus

Re: Toyota 3C T

Posted: Sat Dec 12, 2015 4:15 am
by Geno
Probeer Gemini Parts in Johannesburg.

Re: Toyota 3C T

Posted: Sat Dec 12, 2015 2:21 pm
by cbm
Dankie Geno sal hulle probeer.