Page 1 of 1

Varkies in Oz

Posted: Thu Dec 10, 2015 9:01 pm
by tripodmvr
Hier is vark van 136kg volgens die berig op AHN.
Pig Oz 136kg.jpg

Re: Varkies in Oz

Posted: Thu Dec 10, 2015 11:01 pm
by Andre308
Mooi vark daai.

Wonder net hoe die 2 susters met hulle draf klere in die storie pas. Sien een het n dolk in die hand.

Re: Varkies in Oz

Posted: Fri Dec 11, 2015 5:30 am
by tripodmvr
Baie van die varke word met opgeleide honde gejag. Die honde byt aan die ore vas en dan word die vark met 'n mes doodgesteek. Ek dink die vrouens was saam op die jagtog en poseer bloot vir die snaaksigheid. Dit gee egter goeie perspektief om die grootte van die vark te kan skat.

Re: Varkies in Oz

Posted: Fri Dec 11, 2015 7:36 am
by Spanner
Hulle moes daai vark aan altwee pote opgehang het. As jy vining kyk, kyk daai foto misleidend. Dit lyk amper of daai vark met daai ding gaan ploeg as hy sou wegspring en hardloop.