Page 1 of 1

25 ACP Ammunisie

Posted: Wed Dec 09, 2015 11:22 am
by Rudi Fischer
Dagse julle


Ek het n pakkie (40 rnds) van bogenoemde Ammunisie wat ek by n Oom gekry het.
Ek het nie so kaliber Wapen nie so wil dit vir iemand skenk wat dit sal kan gebruik.


Rudi

Re: 25 ACP Ammunisie

Posted: Wed Dec 09, 2015 11:29 am
by Rudi Fischer
Op hou vir Luan.
Hou almal op hoogte

Re: 25 ACP Ammunisie

Posted: Wed Dec 09, 2015 12:03 pm
by Rudi Fischer
Iemand dalk nader asb