Page 1 of 1

Dikkop Suurveld Kat

Posted: Tue Dec 08, 2015 8:30 am
by Ben Remington
Morning...

Ek was gelukkig om die kat raak te loop net so na sononder... Die afstand was so 125m.

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151207182237_zpseqii7wpy.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151207182732_zpsau5vpzek.jpg

Re: Dikkop Suurveld Kat

Posted: Tue Dec 08, 2015 8:32 am
by Gernie
Mooi.katjie

Re: Dikkop Suurveld Kat

Posted: Tue Dec 08, 2015 9:21 am
by Philip J
Lekker man......
Mooi geskiet.

Re: Dikkop Suurveld Kat

Posted: Tue Dec 08, 2015 10:00 am
by ruaanb
mooi Ben.

Re: Dikkop Suurveld Kat

Posted: Tue Dec 08, 2015 12:29 pm
by Vlakvark Soldaat
Well done! En die varke?

Re: Dikkop Suurveld Kat

Posted: Tue Dec 08, 2015 4:57 pm
by Finfan
Knap gedaan.

Re: Dikkop Suurveld Kat

Posted: Tue Dec 08, 2015 5:01 pm
by Heinz Petersen
Mooi man.
Ek sien min fotos waar die geweer saam af geneem word met die slot oop.

Re: Dikkop Suurveld Kat

Posted: Fri Dec 11, 2015 5:30 pm
by Ben Remington
Hallo Heinz...

Ek weet ook nie eintlik wat reg en verkeerd is ten opsigte van die oop en toe slot besigheid nie...maar wat ek wel weet is dat ñ toe slot kan ñ skoot laat afgaan en ñ oop slot nie.
Ek was al 3 maal by waar ervare jagters met toe slotte verklaar het hulle vuurwapens is veilig en dan loop daar ñ skoot...ek probeer maar myne altyd oop hou.

Groetnis