Page 1 of 1

middag almal

Posted: Mon Dec 07, 2015 10:45 pm
by klonkies
ek bly in durbanville. in ou swa grootgeword. gaan nog elke jaar terug vir jag en visvang.
stel baie belang in die sport.

Re: middag almal

Posted: Mon Dec 07, 2015 11:41 pm
by ruaanb
welkom klonkies hier is n paar durbanvillers

Re: middag almal

Posted: Tue Dec 08, 2015 2:47 am
by Dumbluck
Sal mekaar raakloop by DSK