Page 1 of 1
Raad asb.
Posted: Thu Jun 09, 2011 10:15 pm
by shabba
Naand manne
Ek soek asb julle raad
n goeie vriend van het ook vir hom nou n jag geweer gekoop (0.308 musgrave)baie min gewerk.ek het vir hom n leupold vx11 3-9x40 duplex aan beveel hy het ook na nikon monarch 4-16x42 sf mill dot gaan kyk.
hoe weeg die twee scopes teen mekaar op???
verkoopsman s? vandag hy het n swarovski 4-10x44 vir R9500 special
Re: Raad asb.
Posted: Thu Jun 09, 2011 10:33 pm
by Jagtersdok
As hy kan Koop die Swarovski anders gaan vir die Nikon
Re: Raad asb.
Posted: Thu Jun 09, 2011 11:07 pm
by 243Songdaug
As die begroting nie 'n probleem is nie koop die Swarofski andersins die Nikon - soos doe Dok ges? het.
Re: Raad asb.
Posted: Fri Jun 10, 2011 7:20 am
by Dawid
Koop sommer reguit die Nikon en gebruik die geld wat oor is vir ekstra amminusie.
Re: Raad asb.
Posted: Fri Jun 10, 2011 7:42 am
by shabba
DankieĀ manne
Re: Raad asb.
Posted: Sat Jun 11, 2011 1:23 pm
by Christo Els
Shabba ek stem met daardie nikon, maar dit moet die monarch wees.
Re: Raad asb.
Posted: Sat Jun 11, 2011 6:57 pm
by Francois Marais
Shabba
Hy sal ook nie n fout met die Leupold maak nie, die twee sopes is albei goeie keuses....
Mooi loop
Francois
Re: Raad asb.
Posted: Tue Jun 14, 2011 11:55 am
by SS
Shabba
Ekke het n Nikon Monarch 5-20x44 op my 25-06 en kry volgende week n Leupold wat ekke op my 375 gaan sit, die Leupold koop ekke van een van my vriende en ken die scope. Ook n VX2 3-9X40 LR duplex. Met beide scopes sal jy baie tevrede wees , ekke mal oor my Nikon en glo ekke gaan tevrede wees met die Leupold ook!!
Groete