Page 1 of 1
Koedoe's
Posted: Thu Jun 09, 2011 9:24 pm
by Boesman
Nou-ja, manne, wens my voorspoed toe, ek gaan more vir die naweek 'n koedoe of drie gaan soek. Die eerste van sy soort vir hierdie jaar. Bakkie klaar gepak, warm klere, vuurhoutjies en worcestershire sous... Roer en patrone klim eers more.
Re: Koedoe's
Posted: Thu Jun 09, 2011 9:28 pm
by Gerhard
Geniet dit...
Onthou die fotos
Re: Koedoe's
Posted: Thu Jun 09, 2011 9:29 pm
by JPS
Sterkte Boesman,
Ry veilig en alle voorspoed met die grys geeste.
Groete
JP
Re: Koedoe's
Posted: Thu Jun 09, 2011 9:38 pm
by shabba
sterkte Boesman
Geniet julle jag en ry veilig en foto`s
"wees jou self moet nie terug hou nie'
waar gaan julle jag??
Re: Koedoe's
Posted: Fri Jun 10, 2011 7:24 am
by Dawid
Alles van die beste Boesman, hoop jy trap sommer n hele paar mooi bulle vas.
Re: Koedoe's
Posted: Fri Jun 10, 2011 8:09 am
by 300Winmag
Ag lekker geniet dit !!
Re: Koedoe's
Posted: Fri Jun 10, 2011 8:19 am
by marno
Ja julle moet dit baie geniet!!!
Re: Koedoe's
Posted: Fri Jun 10, 2011 8:21 am
by grumpy
Wat betaal jy vir Koedoes en waar gaan jy jag? Ek het R 2000 betaal vir Koedoe koei. NW.
Re: Koedoe's
Posted: Sat Jun 11, 2011 1:20 pm
by Christo Els
Boesman lekker jag
Grumpy kudu is moes almal sin soo hulle moet verniet wees

Re: Koedoe's
Posted: Sun Jun 12, 2011 12:14 am
by theedge
Hoop jy geniet dit nog PLAAS daai pic hoor