Page 1 of 1

Middag Almal

Posted: Sat Dec 05, 2015 4:47 pm
by SchalkWvanWyk
Middag Almal....

Net myself voorstel aan julle---

Is vanaf Namibie, Noorde gedeelte en soek oor raad vir die herlaai van my gewere in die volgende kalibers -

260 Remington
300 Win Mag
9,3 x 62 Mauser

Ek neem ook deel aan "bench rest" met die 260 en dan nou onlangs met hom begin veldskiet doen!

Ek waardeer enige inligting

Dankie

Re: Middag Almal

Posted: Sat Dec 05, 2015 6:34 pm
by PWV
Welkom, Schalk. Glo jy sal hulp kry.

Re: Middag Almal

Posted: Sat Dec 05, 2015 8:10 pm
by Kalahari
Welkom Schalk....

Jy sal hierdie die regte antwoorde kry, daar is reeds 'n magdom inligting onder die herlaai afdeling wat ek glo jy reeds al begin lees het.
Hoop ons kan mekaar iewers by 'n kompetisie raakloop en bladskud in 2016, ons gesels maar met mekaar.

Voorspoed
Johan

Re: Middag Almal

Posted: Sat Dec 05, 2015 8:59 pm
by Pvdw
Welkom welkom. Geniet jou kuier hier.

Peet

Re: Middag Almal

Posted: Sat Dec 05, 2015 10:08 pm
by Regie
Baie welkom geniet dit hier

Re: Middag Almal

Posted: Sun Dec 06, 2015 8:43 am
by Baasvark
Welkom Schalk!

Julle Namib manne ken mos van ver skiet! Hoop jy gaan ons bietjie help daarmee!!!!

Re: Middag Almal

Posted: Mon Dec 07, 2015 9:46 pm
by jamalley
Welcome bier is jy op die regret poem. Hoop jy genie dit

Re: Middag Almal

Posted: Mon Dec 07, 2015 9:48 pm
by jamalley
Welkom, hier is jy op die regte plek. Hoop jy geniet dit