Page 1 of 1

Premium definisie

Posted: Thu Dec 03, 2015 7:46 pm
by dehacked
Premium gewig retensie of premium doodmaak vermoee... Wat verkies jy en in wat se tipe veld skiet jy?

Re: Premium definisie

Posted: Thu Dec 03, 2015 8:14 pm
by Pvdw
Premium gewig retensie of premium doodmaak vermoee..
Ek kan nie die 2 van mekaar skei nie. Ek voel dat retensie bydra tot penitrasie en onnodige vleisskade verhoed. V Max maak dood maar met morserige nagevolge.