Page 1 of 1

Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 3:00 pm
by Pietpompies
Hallo almal

Ek woon in Bellville. Jag so 2 keer n jaar en probeer n paar veld skiete doen .

Ek is in die 308 kamp.

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 3:04 pm
by Pvdw
Welkom hier. Lekker kaliber daai.

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 3:18 pm
by Heinz Petersen
Welkom hier. Hoop jy geniet jouself hier.
Hier is tot baasspeurders op die forum. :police:

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 3:21 pm
by Baasvark
Ek is in die 308 kamp.

Welkom! Ons sal die bg nie teen jou hou nie .

Hier is plek vir almal!

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 4:31 pm
by Andre308
Hi Pietompies,

Welkom hier. Probeer dit maar meer subtiel hou oor jou kaliber. Ander klomp wat slegte keuses maak gaan jaloers wees oor jou sukses!

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 4:36 pm
by Striker.
Pietpompies, baie welkom, hier op die forum leer mens baie, hopelik sal jy dan ook sien dat daar net een sukses is, 'n 30-suk6!!! ;)

Hahaha ++>:

Groete

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 4:50 pm
by PWV
Welkom Piet P. Ek neem aan jy skiet by Durbanville Skietklub. Kom groet as jy weer daar kom!
Groetnis
PWV

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 5:24 pm
by Kubus
Welkom hier. Net jammer jy skiet nie 30-06 nie.
Maar ons sal jou hier oortuig!!!!

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 5:54 pm
by joe rocket
Welkom Pietpompies. Niks fout met 308 nie my suster skiet ook ene. :laugh: Geniet die forum.

Re: Pietpompies

Posted: Sun Nov 29, 2015 6:27 pm
by Baasvark
joe rocket wrote: my suster skiet ook ene. Image Geniet die forum.
Eina!Image Image Image

Re: Pietpompies

Posted: Mon Nov 30, 2015 10:21 am
by jamalley
Welkom

Re: Pietpompies

Posted: Mon Nov 30, 2015 10:56 am
by Ben
Hier is n paar manne (lees die 30-06) wat maar sensitief is oor die 308 ding...
Welkom ek geniet hom, ek skiet self een!