Page 1 of 1

Wanted/Gesoek Afdeling in die Klein Advertensies?

Posted: Thu Jun 09, 2011 12:12 pm
by Hugo
Manne

'n Voorstel, kan julel dalk 'n aparte hofie skep ver Wanted/Gesoek in die klein advertensie afdeling, dit gan dit makliker maak vir almla om te onderskei op wats te koop en wats gesoek, want ekt amper gister aand 'n koolstoof gekoop.

Groete,

Use it, dont use it...

Re: Wanted/Gesoek Afdeling in die Klein Advertensies?

Posted: Thu Jun 09, 2011 2:14 pm
by marno
heheheheheheee Dis baie snaaks!

Re: Wanted/Gesoek Afdeling in die Klein Advertensies?

Posted: Thu Jun 09, 2011 5:58 pm
by Dawid
:laugh: :laugh: HEY Pretorianer.........ja Hugo se voorstel is n goeie ene......netnou koop hy die stoof wat ek na soek. :laugh: :laugh: :laugh:

Re: Wanted/Gesoek Afdeling in die Klein Advertensies?

Posted: Fri Jun 10, 2011 4:42 pm
by james 303
Jagtersvernuf

Re: Wanted/Gesoek Afdeling in die Klein Advertensies?

Posted: Sat Jun 11, 2011 2:03 am
by Francois Marais
Manne

Gisteraand al gedoen, hoop julle gebruik hom nou......

Mooi loop
Francois

Re: Wanted/Gesoek Afdeling in die Klein Advertensies?

Posted: Sat Jun 11, 2011 5:36 am
by Dawid
Baie dankie Francois....julle manne wat al lank in die game is het al alles, ons ander soek nog so ek glo hy gaan beslis gebruik word.

Re: Wanted/Gesoek Afdeling in die Klein Advertensies?

Posted: Sun Jun 12, 2011 12:10 am
by theedge
Great een