Page 1 of 1
Bisley of f-klas
Posted: Sat Nov 28, 2015 6:43 pm
by Speelmansjagter
Is daar so tiepe klub in P.E of selfs net enige tiepe long range shooting klub?
Re: Bisley of f-klas
Posted: Sat Nov 28, 2015 7:57 pm
by Frikkie Coetzee
Man. Die probleem is gebrek aan baan. Kontak my en dat ons praat. Ons skiet maar tans op privaat bane.
Ek is in Cradock en help graag.
Re: Bisley of f-klas
Posted: Sat Nov 28, 2015 8:07 pm
by Speelmansjagter
Dankie Frikkie
Jy het my al gehelp.
Sal jou 'n luitjie gee.
Dankie Jaco
Re: Bisley of f-klas
Posted: Sat Nov 28, 2015 11:18 pm
by Frikkie Coetzee
Bekker se pel?
Re: Bisley of f-klas
Posted: Sun Nov 29, 2015 9:24 am
by Speelmansjagter
Ja. einste....
Re: Bisley of f-klas
Posted: Mon Nov 30, 2015 7:29 am
by swc-tr
Frikkie Coetzee wrote:Man. Die probleem is gebrek aan baan. Kontak my en dat ons praat. Ons skiet maar tans op privaat bane.
Ek is in Cradock en help graag.
Hi-jack. Frikkie, hoe bruikbaar is die ou Bisleybaan op Cradock?
Speelman, kontak vir Trevor Hayter, hy is OP Bisley voorsitter - 083 6160138.
Re: Bisley of f-klas
Posted: Mon Nov 30, 2015 7:37 am
by Speelmansjagter
Dankie....
Re: Bisley of f-klas
Posted: Mon Nov 30, 2015 8:59 pm
by Bakkies303
Jaco, ek weet nie hoe ver jy wil gaan nie, maar ek dink Koedoeskloof is tot 500m. Dit is darem al 'n begin.
Re: Bisley of f-klas
Posted: Mon Nov 30, 2015 9:06 pm
by Speelmansjagter
Dankie Bakkies.
Dit gaan eintlik bietjie meer oor die manne as net die baan.
Wil graag die ding ernstig en reg doen.
Re: Bisley of f-klas
Posted: Tue Dec 01, 2015 12:09 am
by Frikkie Coetzee
swc-tr wrote:Frikkie Coetzee wrote:Man. Die probleem is gebrek aan baan. Kontak my en dat ons praat. Ons skiet maar tans op privaat bane.
Ek is in Cradock en help graag.
Hi-jack. Frikkie, hoe bruikbaar is die ou Bisleybaan op Cradock?
Speelman, kontak vir Trevor Hayter, hy is OP Bisley voorsitter - 083 6160138.
Skalk
Dawie vra my baie oor hom. Die baan se gronde is verkoop aan die Suikerbeet projek. Wat nie van die grond af kom nie. Hartseer maar onbruikbaar.
Re: Bisley of f-klas
Posted: Tue Dec 01, 2015 11:08 am
by swc-tr
Frikkie Coetzee wrote:
Skalk
Dawie vra my baie oor hom. Die baan se gronde is verkoop aan die Suikerbeet projek. Wat nie van die grond af kom nie. Hartseer maar onbruikbaar.
Dankie Frikkie.
Ja dis jammer, so word moontlike fasiliteite al minder om die soort skiet te kan doen.
Dalk moet jy uitvind of julle die baan/grond nie kan huur by die nuwe eienaars nie, dan kry hulle darem iets.
