Page 1 of 2
Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 8:44 pm
by fanie.myburgh
Halo manne.
Ekt vannaand na werk gou my nuwe gong gaan toets wat ek by n pel gekry het. Ek die vir n 10km/h wind links getel die 1ste skoot was regs verby, toe gestel vir 15km/h op die sterlok app toe darm op die plaat. 5 skote gskiet, paar amper mis maar dink nie dis tevrot nie.. Afstand 450m
Lekker aand
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 8:44 pm
by fanie.myburgh
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 8:46 pm
by fanie.myburgh
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 8:53 pm
by Philip J
fanie.myburgh wrote://images.tapatalk-cdn.com/15/11/26/6d06560ba07839767111b17cfb0a2bb4.jpg
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 8:54 pm
by Philip J
fanie.myburgh wrote://images.tapatalk-cdn.com/15/11/26/e92e60f6591e9b341ae4857bb890b27f.jpg
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 8:58 pm
by Striker.
Fanie daai is glad nie sleg nie! Hoe groot was daai groep gewees?
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:01 pm
by Gawie(13mm)
Raak is raak!!!
Darem maar lekker as die plaat lui.

Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:01 pm
by fanie.myburgh
Nie gemeet sal more bietjie kyk..
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:03 pm
by Striker.
Met wat het jy lood gegooi Fanie?
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:05 pm
by fanie.myburgh
CZ 550 7x64 162gr SST 2765fps..
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:06 pm
by Striker.
Netjies!
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:22 pm
by ruaanb
lekker man lekker
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:31 pm
by fanie.myburgh
Ek moet nou besluit of ek n 20moa rail op die geweer moet sit want op die stadium kan ek tot so 530m stel. Wat sal die 7x64 se maksium afstand wees wat ek kan skiet? of moet ek maar bly by die 530m en later kyk na n 6.5 vir verder afstande skiet?
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:35 pm
by Gawie(13mm)
Fanie, watter koeëls skiet jy teen watter spoed?
Jy sal maklik tot 1000 m kan gaan as jy genoegsaam kan opstel met 'n 20 MOA basis.
Re: Nuwe gong
Posted: Thu Nov 26, 2015 9:42 pm
by fanie.myburgh
Gawie ek skiet 162gr SST teen 2765fps. Maar daar is n node bietjie hoër op so 2810fps, maar ek sal die nuwe ladings toets sodra ek die oues uitgeskiet het..
Ekt nog so lekker gong 450x450mm wat ek so by 800m wil sit en hom try skiet maar dan kort en die rail..
Dankie
Re: Nuwe gong
Posted: Fri Nov 27, 2015 8:45 am
by Gawie(13mm)
Fanie, Vergeet van daai hoër node maat. Ballisties sit jy op dieselfde plek as Oom PW se Tombi MK 1.
Hoeveel verstelling in elavasie het jy nou?
Ek reken jy moes 9.5 Moa stel vir 450 m. Dan soek jy omtrent 38 Moa vir 1000 m.
Re: Nuwe gong
Posted: Fri Nov 27, 2015 10:50 am
by fanie.myburgh
//images.tapatalk-cdn.com/15/11/27/64c6abb3dbba869384ba066299250ca2.jpg
So 9.33moa
Re: Nuwe gong
Posted: Fri Nov 27, 2015 10:53 am
by fanie.myburgh
Die groep was so 5" vir al5 skote en net oor die 2" op die boonste 3.
Re: Nuwe gong
Posted: Fri Nov 27, 2015 11:31 am
by Striker.
Nee geluk Fanie dit is glad nie sleg nie!
Re: Nuwe gong
Posted: Fri Nov 27, 2015 5:20 pm
by fanie.myburgh
My probleem is gewoontlik om opi gong tekom.. Wind lees is nie my sterkpunt nie..

Re: Nuwe gong
Posted: Fri Nov 27, 2015 9:54 pm
by PWV
Fanie, hoe nader jy aan die ghong kom, hoe makliker is dit om op hom te kom!

Re: Nuwe gong
Posted: Fri Nov 27, 2015 11:54 pm
by fanie.myburgh
Of ek maak net die gong grootter oom.
Re: Nuwe gong
Posted: Sat Nov 28, 2015 8:24 pm
by PWV
fanie.myburgh wrote:Of ek maak net die gong grootter oom.
Dit kos weer geld!

Re: Nuwe gong
Posted: Sun Nov 29, 2015 12:50 pm
by fanie.myburgh
Wyn is soms n goeie geld eenheid oom..
Geweer nou vanoggend gaan in gee by Wildman, 20moa rail moet nou gebou word.
Nou die vraag wat se ringe? 25mm scope. Wil nou nie R2000 betaal vir die ringe nie.. Het tans warne ringe op..
Groete
Re: Nuwe gong
Posted: Sun Nov 29, 2015 2:33 pm
by Gawie(13mm)
fanie.myburgh wrote:Wyn is soms n goeie geld eenheid oom..
Geweer nou vanoggend gaan in gee by Wildman, 20moa rail moet nou gebou word.
Nou die vraag wat se ringe? 25mm scope. Wil nou nie R2000 betaal vir die ringe nie.. Het tans warne ringe op..
Groete
Ek het lank met Warne ringe geskiet op 'n piccatiny basis. Daar is niks fout met hulle nie.