Page 1 of 1

Harris Bipod 6-9" swivel

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:24 pm
by twinhunter
Middag Manne,
Weet iemand dalk waar ek nou 'n Harris swivel 6-9" bipod kan koop vir 'n goeie prys asb? S&O,Wildman en Humansdorp Koop het nie.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:27 pm
by Striker.
Middag

In watse geweste is jy?

Groete

Re: Harris Bipod 6-9" swivel

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:33 pm
by twinhunter
Striker. wrote:Middag

In watse geweste is jy?

Groete
Kaap, Paarl om presies te wees.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:34 pm
by joe rocket
Ek soek ook ene. :'(

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:37 pm
by Striker.
Hoe haastig is julle manne vir dit? Kan dalk hier bo in die hande kry en dit vir julle pos met postnet of 'n plan beraam.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:43 pm
by Bernhardt
Hi Striker

Laat weet bietjie vir watse prys kan jy dit kry asb

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:44 pm
by Striker.
Bernhardt, ek sal gou bietjie uitvind vir julle

Re: Harris Bipod 6-9" swivel

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:50 pm
by twinhunter
Striker. wrote:Hoe haastig is julle manne vir dit? Kan dalk hier bo in die hande kry en dit vir julle pos met postnet of 'n plan beraam.
Sal dit opreg waardeer. Ek en Joe Rocket is albei in dieselfde dorp. Ek het vir jou 'n pm gestuur.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 3:55 pm
by Striker.
Twinhunter, ek laat weet jou sodra ek iets hoor, wag nou vir 2 manne om terug te kom na my toe.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 4:32 pm
by Striker.
Harris Bipod 6-9" swivel, R1950.00 met 2 in voorraad. Soos ek dit het kry (twinhunter en Joe Rocket voorkeur). Bernhardt ek laat weet jou as ek van nog te hore kom.

Groete

Re: Harris Bipod 6-9" swivel

Posted: Mon Nov 23, 2015 4:39 pm
by twinhunter
Striker,ek het reggekom by 'n plek hier in die Kaap. Het nou eers van die plek uitgevind. Baie dankie vir jou moeite.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 4:40 pm
by Striker.
Doodreg, gaan jy met Joe Rocket reel om vir hom ook een te kry?

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 4:41 pm
by Striker.
Teen watse prys koop jy daar?

Re: Harris Bipod 6-9" swivel

Posted: Mon Nov 23, 2015 4:49 pm
by twinhunter
R1958,dan spaar ons darem die courier koste ook. Het met Joe Rocket gereel ja. Dankie weereens vir die moeite.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Mon Nov 23, 2015 4:50 pm
by Striker.
Bly om te hoor! Dis 'n plesier.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Thu Apr 28, 2016 1:03 pm
by JPL
Middag TwinHunter,

Waar het jy toe die bipod gekoop?

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Thu Apr 28, 2016 2:24 pm
by Gawie(13mm)
JPL wrote:Middag TwinHunter,

Waar het jy toe die bipod gekoop?
Twinhunter jaag springbokke rond met sy nuwe roer. ;D
Hy het by Guns and Bows in Bellville gekoop.
Hulle is egter toe vir reparasies aan die winkel. Laaste prys wat hulle my gegee het, was ongeveer R 2300.00
Safari in Stellenbosch het ook weer ruim voorraat, maar teen ongeveer R 2500.00.

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Wed May 11, 2016 3:43 pm
by JPL
Jis Gawie,

Dankie man, het toe by Wildman gekoop. R2380 rak prys vir R2270 gekry.

Lekker dag verder,
JP

Re: Harris Bipod 6-9

Posted: Wed May 11, 2016 4:15 pm
by Riebeeker
Die pryse is wild. Kan by enige winkel in die VSA koop teen US$89. Die probleem is jy kan ook daarmee nie terugvlieg nie.