Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Sun Nov 15, 2015 6:13 pm
by johdup01
Goeie dag my naam is Johan. Ek skiet en vang graag vis. Ek besit onder andere .22 , 223 Rem, 7.65 arg, 3006, 375h&h.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Nov 15, 2015 6:31 pm
by tripodmvr
Welkom by ons.
Jy noem jou gewere wat 'n mooi gebalanseerde arsenaal is, maar seg niks oor herlaai en jag nie. Vertel meer en kom gesels saam.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Nov 15, 2015 7:20 pm
by jamalley
Welkom en geniet
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Nov 15, 2015 7:20 pm
by Baasvark
Welkom Johan.
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Nov 16, 2015 7:45 am
by Jay Jay
Hi Johan, baie welkom.