Page 1 of 1
Nuwe lid
Posted: Sat Nov 14, 2015 8:59 pm
by O@MOA
Hi daar. Ek is Willem O'Neill en is woonagtig in Evander, Mpumalanga. Ek geniet meeste aktiwiteite wat met kruitbrand en projektiele gepaard gaan. Ek skiet aktief Bisley by Middelburg Bisley klub en Mpumalanga Bisley. Ek glo ek gaan die saampraat geniet hier.
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 14, 2015 9:01 pm
by jamalley
Welkom Willem
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 14, 2015 9:06 pm
by henning
Welkom Willem. Jy moet sommer lekker saam ons gesels en nie net lees nie.
Groete
Henning
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 14, 2015 10:10 pm
by savage(P Coetzer)
Baie welkom Willem!!
Re: Nuwe lid
Posted: Mon Nov 16, 2015 7:51 am
by Jay Jay
Hi Willem, baie welkom
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Nov 17, 2015 8:24 am
by swc-tr
Welkom Willem, dis hoogtyd.
Re: Nuwe lid
Posted: Tue Nov 17, 2015 12:02 pm
by GVC86
Welkom Willem
Re: Nuwe lid
Posted: Sat Nov 21, 2015 9:27 pm
by Citfield
Welkom.
Re: Nuwe lid
Posted: Sun Nov 22, 2015 4:53 pm
by Ferdi Bam
Willem, baie welkom. Geniet dit.