Page 1 of 1
Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 10:13 am
by pietbak
Waar kan ek sien wie krap op my Jaracal Forum Profiel rond? Ek het 'n kennisgewing gekry dat iemand op my Profiel gekrap het. Is dit dalk Baas Speurder Geno?

haha.
Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 10:15 am
by Ben
Het hulle gekrap...of gestroke?
Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 10:17 am
by Gawie(13mm)
Lyk my soos 'n prostaat ondersoek, want hy is redelik groen om die kiewe!

Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 10:20 am
by Ben
Gawie(13mm) wrote:Lyk my soos 'n prostaat ondersoek, want hy is redelik groen om die kiewe!

Klink so bietjie benoud ook!
Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 10:21 am
by pietbak
Haha, net 'n onskuldige vraag. "Moenie krap waar dit nie jeuk nie".
Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 11:19 am
by Jean Marais
Gawie(13mm) wrote:Lyk my soos 'n prostaat ondersoek, want hy is redelik groen om die kiewe!

Yip, die groen om die kiewe is 'n kwessie van "look mom, no hands"

Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 11:29 am
by pietbak
Dankie Ludwig. EK het 'n epos gekry vanaf Tapatalk.
Hi, Pieter6502. You're popular on Jaracal! People are looking at your profile now.
Download now! Android • iOS
Hi, Pieter6502
1
New View
You're popular on Jaracal! Your profile is piquing the interest of Jaracal members on Tapatalk! Remember--keeping your profile up-to-date and posting frequently will encourage more views.
Update Profile
Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 11:36 am
by Eugene
Daai is maar net bemarking van Tapatalk af...... Ek kry 3 keer per dag 'n e-pos van hulle wat sê iemand het my ge-quote, dan het dit nerens gebeur nie. Ignoreer maar net.
Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 12:09 pm
by G-force
Kry dit gereeld ook.
Re: Wie krap op my Profile rond?
Posted: Fri Nov 13, 2015 12:58 pm
by heywillie
Kry dit al die tyd