Page 1 of 1

Donation for Jackal pups

Posted: Thu Nov 12, 2015 1:32 pm
by Bernhardt
Wil sommer hoor wat dink julle hiervan!!!!!!!!!! Lees dit nou op News 24, toe hoor ek al n paar manne se comments

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/ ... p-20151112

Re: Donation for Jackal pups

Posted: Thu Nov 12, 2015 1:42 pm
by VdWalt
Ek is seker Cassie of iemand hier sal dalk 'n skapie kan afstaan om die outjies te help groot word...

Re: Donation for Jackal pups

Posted: Thu Nov 12, 2015 1:43 pm
by VdWalt
..... paar manne wat 4 V-Maxe het wat hulle sal skenk..... Kruit en primers is ingeluit...

Re: Donation for Jackal pups

Posted: Thu Nov 12, 2015 1:44 pm
by Capt. Yoda
Mooi man

Re: Donation for Jackal pups

Posted: Thu Nov 12, 2015 2:02 pm
by slagdop
Daai is nou sommer 'n kwaai plan vir gou geldmaak.

Re: Donation for Jackal pups

Posted: Thu Nov 12, 2015 7:07 pm
by Philip J
Hulle lyk nes daai 3 van laas Donderdag aand!
Voordat die 75gr's deur hulle is ++>: