Opleidingssertifikate by hernuwing.
Posted: Thu Nov 12, 2015 12:27 pm
As mens n hernuwing vir vuurwapen "Competency" en of "Lisensie" doen, kan mens net die opleidingssertifikaat van die instansie gee waar bv. staan "Special asset protection services" sonder die amptelike Sasseta/PFTC sertifikaat self by? Sal hulle dit so aanvaar?