Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Thu Nov 12, 2015 9:08 am
by Nel338
Dag almal. Ek is Dawie Nel die eienaar van Skerpknal vuurwapens in Pretoia. Ek hoop om lekker saam te gesels en saam oplossings te vind. Ek het n kundige span en help graag waar ons kan. Ons bied al die dienste ivm Vuurwapens.
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Nov 12, 2015 10:09 am
by Gawie(13mm)
Nel338 wrote:Dag almal. Ek is Dawie Nel die eienaar van Skerpknal vuurwapens in Pretoia. Ek hoop om lekker saam te gesels en saam oplossings te vind. Ek het n kundige span en help graag waar ons kan. Ons bied al die dienste ivm Vuurwapens.
Dagsê Dawie.
Welkom hier by ons ou vuurtjie.
Ek is seker jy gaan baaaie meer hier leer as wat jy ooit kon droom!
Hier skiet ons nie net met roere nie, maar ook heelwat spek.
Boland groete.
Gawie.
Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Nov 12, 2015 10:26 am
by NEGE3
Welkom Dawie hoop jy gaan dit geniet. Hier is baie kundige manne met goeie raad. Maar soos Gawie se die spek skiet is ook deel van die Forum.

Re: Nuwe Lid
Posted: Thu Nov 12, 2015 11:57 am
by DWB
Baie Welkom Dawie!
Goed om jou ook hier te sien!
Gawe klompie manne by daai winkel van jou!